Die van julle wat al voorheen hier was sal sien dat ek die web site heentemal verander het. Hoop julle like dit.

Maar dit was genoodsaak omdat gremlins die vorige databasis opgeskroef het toe ek dit geskuif het en ek het almal se inteken besonderhede en weblinks verloor. Dus moet die Musiekgids ongelukkig van voor af begin.

So as jy 'n Afrikaanse musiek sing, of 'n Afrikaanse  musiek web site het, of a 'n musiek produsent, promotor of winkel is vir Afrikaanse musiek, registreer, teken in en doen 'n plasing gratis.

Top Panel
Home Afrikaanse Musiekgids
  • Narrow screen resolution
  • Wide screen resolution
  • Wide screen resolution
  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size
  • default style
  • witeblue style
  • dark style
Afrikaans Musiekgids
Afrikaans Musiekgids

Musiek Oppie Net se Afrikaanse Musiekgids

 Soek vir Afrikaanse musiek op die Net en af daarvan. Kry kunstenaars, liedjieskrywers, musiek videos, musiek downloads en vele meer.

Plasings: Gratis in een kategorie. Registreer,teken in en maak jou plasing.

Kunstenaars (2/4 )

Afrikaanse sangers, groepe, komponiste, liedjieskrywers ...Afrikaanse liedjieskrywers, Afrikaanse musiek komponiste, Afrikaanse musiekgroepe, Afrikaanse sangers

Lireke (-/- )

Afrikaanse musiek lirieke en bladmusiek

Musiek downloads (1/2 )

Laai Afrikaanse musiek afMusiek downloads, Musiek videos

Musiekindustrie (-/5 )

Afrikaanse musiekprodusente, platemaatskappye, promotors...Afrikaanse musiekagente, Afrikaanse musiekprodusente, Afrikaanse musiekpromotors, Afrikaanse musiekvenues, Afrikaanse platemaatskappye

Musiekstyle (-/6 )

Afrikaanse musiekstyle - Rock, alternatief, tradisioneel, boeremusiek, FAK ...Alternatief, Boeremusiek, Geestelik, Kindermusiek, Rock ...

Webwerwe (-/5 )

Afrikaanse musiek web werwe, blogs, gidseBlogs, Kunstenaars, Luister & Kyk, Musiekgidse, Radio & TV

Winkels (-/- )

Afrikaanse musiekwinkels

 

Riaan van Jaarsveld

Kaapstad
Wes Kaap
Website
Riaan van Jaarsveld is 'n Afrikaanse sanger en liedjieskrywer van Kaapstad.

Moniqe Foxx

Johannesburg
Gauteng
Website
Die Afrikaanse musiekbedryf spog met ‘n opwindende nuwe 17 jaarige gesig: Moniqe Foxx!!!

Moniqe se grootste passie in die lewe is om te sing. Sy doen reeds verskeie vertonings reg oor Suid-Afrika en is haar grootste droom om een van ons land se grootste sterre te word. Moniqe Foxx debut album "Ek Kan" is nou vrygestel met haar eerste snit "Ek kan" op verskillende radio stasie al gespeel.

Moniqe foxx het haar advanced 1, advanced 2 en 'judging Course Exam' vir Model finaal voltooi. Sy he took haar TV en Drama Kursus voltooi A+ by Brumilda Van Rensburg.

Moniqe skryf haar eie liedjies en doen ook self die komposisies vir die lirieke. Sy vermaak ook haar gehoor deur die kitaar te speel en beskou dit ook as talent. Sy sing verskillende tipe musiek onder andere ; Afrikaans, Engels, Spaans, Nederlands, Country, Cabaret, Blues, Pop en Rock, Gospel en nog vele meer.

Moniqe het die verhoog reeds gedeel om voorskoue vir van die land se suksesvolle kunstenaars wat insluit Nicolas Louw, Jakkie Louw, Chrizaan, Rian Grobler, Dewald Louw, Wynand Windpomp, Alex Cloete, Karlien Husselmann, Clive Bruce, Lance James, Barbara Ray ens.
Sy het aan verskeie feeste alreeds deelgeneem waaronder die Aardklop 2009 een van die onlangste feeste was. Sy het Mis en Mr.Berg en Valley 2010 saam Rian Grobler opgetree en asook die model prysuitdeings uitgedeel. Sy het GMS-Motorskou Gauteng saam Dewald Louw 2010 opgetree en Prysuitdelings van Model asook GMS-Motor skou uitgedeel.

Moniqe was ook al deur verskeie gemeenskap radio stasies genooi om aan verskeie feeste deel te neem reg oor die land en met haar sprankelende persoonlikheid genooi om hul op die lug te vergesel.

Sy het ook verskyn in verskeie musiek videos van Riaan Grobler se dubuut album 7 dae en 7 nagte sowel as Anthonie Bougas se “ Foto in ‘n raam “Sy is ook te sien in ‘n splinter nuwe meisie groep “M2SO – Niks Meer” te sien op YouTube, waarin sy ook in sing.
Powered by Sigsiu.NET RSS Feeds

Afrikaanse Musiekgids


Winkel Oppie Net

Jongste Plasings

Borge



Wat dink jy?

Wat dink jy van Afrikaanse musiek?
 

Besoekers

Ons het 8 gaste aanlyn

VoegBy