Die van julle wat al voorheen hier was sal sien dat ek die web site heentemal verander het. Hoop julle like dit.

Maar dit was genoodsaak omdat gremlins die vorige databasis opgeskroef het toe ek dit geskuif het en ek het almal se inteken besonderhede en weblinks verloor. Dus moet die Musiekgids ongelukkig van voor af begin.

So as jy 'n Afrikaanse musiek sing, of 'n Afrikaanse  musiek web site het, of a 'n musiek produsent, promotor of winkel is vir Afrikaanse musiek, registreer, teken in en doen 'n plasing gratis.

Top Panel
Home
  • Narrow screen resolution
  • Wide screen resolution
  • Wide screen resolution
  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size
  • default style
  • witeblue style
  • dark style

Warning: sprintf() [function.sprintf]: Too few arguments in /usr/www/users/musieki/libraries/joomla/methods.php on line 138
Soektog
Soek Slegs:

Soek Sleutelwoord afrikaanse


1. Afri-Spaans - Marta Gomez
(Videos/Videos)
Matthys Maree werk volstoom om Afrikaanse musiek toegangklik te maak vir 'n wyer gehoor. Na die sukses van Afri-Frans het hy en die Kolombiaanse sanger Marta Gomez gewerk aan Afri-Spaans, 'n vrystelling ...
Afri-Frans - Maud Rakotondravohitra gesels oor haar Franse CD van bekende Afrikaanse musiek. Vir agtergrond musiek sing Maud "le piano de Lisa" (lisa se klavier)    ...
Kinders van die Wind in Frans deur Maud Rakotondravohitra (a.k.a. Maud Myra) Afri-Frans CD  enfants que vent emporte (kinders van die wind) cabane dans l’orage (huisie by die see) tonton a vait ...
4. Nuwe Afrikaanse Musiekgids
(Nuus/Nuusflits)
... het en ek het almal se inteken besonderhede en weblinks verloor. Dus moet die Musiekgids ongelukkig van voor af begin. So as jy 'n Afrikaanse musiek sing, of 'n Afrikaanse  musiek web site het, of a 'n ...
(Apologie aan Terry Pratchett van Discworld faam vir die liberties wat met sy idees gevat word) Afrikaanse musiek het die afgelope klompie jare fantastiese impak gehad, self onder die Engelse jonger mense. ...
7. Videos
(Kategorie)
Afrikaanse musiek videos oppie Net. Dis goed om te sien hoeveel Afrikaanse musiek videos op YouTube is. Kyk gerus na 'n paar wat ek uitgesoek het.  ...
8. Videos
(Seksie)
Afrikaanse musiek videos oppie Net ...

Afrikaanse Musiekgids


Winkel Oppie Net

Jongste Plasings

Borge



Wat dink jy?

Wat dink jy van Afrikaanse musiek?
 

Besoekers

Ons het 10 gaste aanlyn

VoegBy