Die van julle wat al voorheen hier was sal sien dat ek die web site heentemal verander het. Hoop julle like dit.

Maar dit was genoodsaak omdat gremlins die vorige databasis opgeskroef het toe ek dit geskuif het en ek het almal se inteken besonderhede en weblinks verloor. Dus moet die Musiekgids ongelukkig van voor af begin.

So as jy 'n Afrikaanse musiek sing, of 'n Afrikaanse  musiek web site het, of a 'n musiek produsent, promotor of winkel is vir Afrikaanse musiek, registreer, teken in en doen 'n plasing gratis.

Top Panel
Home
  • Narrow screen resolution
  • Wide screen resolution
  • Wide screen resolution
  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size
  • default style
  • witeblue style
  • dark style

Warning: sprintf() [function.sprintf]: Too few arguments in /usr/www/users/musieki/libraries/joomla/methods.php on line 138
Soektog
Soek Slegs:

Soek Sleutelwoord deur


1. Maud Myra tree op by KKNK
(Nuus/Jongste Nuus)
... Davel en Anna-Mart van der Merwe. Daarna toer sy deur Suid Afrika. Datums KKNK: Absa civic centre Vrydag - 2 April Saturdag - 3 April Sondag - 4 April Landwyetoerdatums: 28 April – Potchefstroom ...
2. Priere - Maude Myra
(Videos/Videos)
Gebed in Frans deur Maud Myra van die album Afri-Frans      ...
Al lê die berge nog so blou gesing in Frans (Au Loin Les Collines Ne Changent Guere) deur Maud Myra. Hierdie lied kom van die album Afri-Frans af    ...
Musiekvideo van die uitstekende sangeres Mika van der Merwe. Die liedjie is een van verskeie , deur haarself geskryf , vanaf haar cd " 'n dRukkie "  ...
Kinders van die Wind in Frans deur Maud Rakotondravohitra (a.k.a. Maud Myra) Afri-Frans CD  enfants que vent emporte (kinders van die wind) cabane dans l’orage (huisie by die see) tonton a vait ...
Sprokie vir 'n stadskind vertolk deur Mathys Roets en geskryf deur Koos du Plessis. Ons dink aan Mathys.      ...

Afrikaanse Musiekgids


Winkel Oppie Net

Jongste Plasings

Borge



Wat dink jy?

Wat dink jy van Afrikaanse musiek?
 

Besoekers

Ons het 4 gaste aanlyn

VoegBy