Die van julle wat al voorheen hier was sal sien dat ek die web site heentemal verander het. Hoop julle like dit.

Maar dit was genoodsaak omdat gremlins die vorige databasis opgeskroef het toe ek dit geskuif het en ek het almal se inteken besonderhede en weblinks verloor. Dus moet die Musiekgids ongelukkig van voor af begin.

So as jy 'n Afrikaanse musiek sing, of 'n Afrikaanse  musiek web site het, of a 'n musiek produsent, promotor of winkel is vir Afrikaanse musiek, registreer, teken in en doen 'n plasing gratis.

Top Panel
Home
  • Narrow screen resolution
  • Wide screen resolution
  • Wide screen resolution
  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size
  • default style
  • witeblue style
  • dark style

Warning: sprintf() [function.sprintf]: Too few arguments in /usr/www/users/musieki/libraries/joomla/methods.php on line 138
Soektog
Soek Slegs:

Soek Sleutelwoord frans


1. Afri-Spaans - Marta Gomez
(Videos/Videos)
Matthys Maree werk volstoom om Afrikaanse musiek toegangklik te maak vir 'n wyer gehoor. Na die sukses van Afri-Frans het hy en die Kolombiaanse sanger Marta Gomez gewerk aan Afri-Spaans, 'n vrystelling ...
2. Maud Myra tree op by KKNK
(Nuus/Jongste Nuus)
Vir die van julle wat hierdie jaar KKNK to gaan wag daar 'n treat. Maud Myra van Afri-Frans faam tree vir die eerste keer in Suid Afrika op en sal die verhoog deel met Laurika Rauch, Mathys Roets, Anna ...
Maud Myra and Matthys Maree se tweede projek, Afri-Frans 2, word beplan om in April 2010 vrygestel te word. Hier is 'n samestelling van sommige liedjies wat op hierdie CD sal wees:   Afri-Frans ...
4. Priere - Maude Myra
(Videos/Videos)
Gebed in Frans deur Maud Myra van die album Afri-Frans      ...
Al lê die berge nog so blou gesing in Frans (Au Loin Les Collines Ne Changent Guere) deur Maud Myra. Hierdie lied kom van die album Afri-Frans af    ...
Afri-Frans - Maud Rakotondravohitra gesels oor haar Franse CD van bekende Afrikaanse musiek. Vir agtergrond musiek sing Maud "le piano de Lisa" (lisa se klavier)    ...
Kinders van die Wind in Frans deur Maud Rakotondravohitra (a.k.a. Maud Myra) Afri-Frans CD  enfants que vent emporte (kinders van die wind) cabane dans l’orage (huisie by die see) tonton a vait ...

Afrikaanse Musiekgids


Winkel Oppie Net

Jongste Plasings

Borge



Wat dink jy?

Wat dink jy van Afrikaanse musiek?
 

Besoekers

Ons het 18 gaste aanlyn

VoegBy