Die van julle wat al voorheen hier was sal sien dat ek die web site heentemal verander het. Hoop julle like dit.

Maar dit was genoodsaak omdat gremlins die vorige databasis opgeskroef het toe ek dit geskuif het en ek het almal se inteken besonderhede en weblinks verloor. Dus moet die Musiekgids ongelukkig van voor af begin.

So as jy 'n Afrikaanse musiek sing, of 'n Afrikaanse  musiek web site het, of a 'n musiek produsent, promotor of winkel is vir Afrikaanse musiek, registreer, teken in en doen 'n plasing gratis.

Top Panel
Home
  • Narrow screen resolution
  • Wide screen resolution
  • Wide screen resolution
  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size
  • default style
  • witeblue style
  • dark style

Warning: sprintf() [function.sprintf]: Too few arguments in /usr/www/users/musieki/libraries/joomla/methods.php on line 138
Soektog
Soek Slegs:

Soek Sleutelwoord musiek


1. Afri-Spaans - Marta Gomez
(Videos/Videos)
Matthys Maree werk volstoom om Afrikaanse musiek toegangklik te maak vir 'n wyer gehoor. Na die sukses van Afri-Frans het hy en die Kolombiaanse sanger Marta Gomez gewerk aan Afri-Spaans, 'n vrystelling ...
... 2 Musiek Snitte Miljoen Droomvrou Hier kom die somer Hoor hoe val die reen Kraaitjie Melaaitjie Nes ek wil Eenvoud Voshaarnooi Sprokie vir 'n stadskind Sweef soos 'n arend Liefde is 'n ...
Musiekvideo van die uitstekende sangeres Mika van der Merwe. Die liedjie is een van verskeie , deur haarself geskryf , vanaf haar cd " 'n dRukkie "  ...
Afri-Frans - Maud Rakotondravohitra gesels oor haar Franse CD van bekende Afrikaanse musiek. Vir agtergrond musiek sing Maud "le piano de Lisa" (lisa se klavier)    ...
Kinders van die Wind in Frans deur Maud Rakotondravohitra (a.k.a. Maud Myra) Afri-Frans CD  enfants que vent emporte (kinders van die wind) cabane dans l’orage (huisie by die see) tonton a vait ...
6. Nuwe Afrikaanse Musiekgids
(Nuus/Nuusflits)
... het en ek het almal se inteken besonderhede en weblinks verloor. Dus moet die Musiekgids ongelukkig van voor af begin. So as jy 'n Afrikaanse musiek sing, of 'n Afrikaanse  musiek web site het, of a 'n ...
(Apologie aan Terry Pratchett van Discworld faam vir die liberties wat met sy idees gevat word) Afrikaanse musiek het die afgelope klompie jare fantastiese impak gehad, self onder die Engelse jonger mense. ...
9. Ek en Dozi en die Blues
(Nuus/Jongste Nuus)
... Terwyl ek to teug aan my favourite brousel speel daar so lekker New Orleans Blues op die pub se musiekstelsel. Great soos dit was is dit mos nie die tipe musiek wat ek in 'n Parys pub sal verwag nie, veral ...
10. Jongste Nuus
(Kategorie)
Die jongste nuus en artikels van Musiek Oppie Net ...
11. Nuusflits
(Kategorie)
Musiek Oppie Net nuusflitse  ...
12. Videos
(Kategorie)
Afrikaanse musiek videos oppie Net. Dis goed om te sien hoeveel Afrikaanse musiek videos op YouTube is. Kyk gerus na 'n paar wat ek uitgesoek het.  ...
13. Algemeen
(Kategorie)
Algemene vrae oor Musiek Oppie Net ...
14. Videos
(Seksie)
Afrikaanse musiek videos oppie Net ...
15. Musiekwa Optredes
(Nuus Afvoere / Afrikaanse Musienuus)
http://www.huisgenoottempo.com/musiekwa.rss ...

Afrikaanse Musiekgids


Winkel Oppie Net

Jongste Plasings

Borge



Wat dink jy?

Wat dink jy van Afrikaanse musiek?
 

Besoekers

Ons het 7 gaste aanlyn

VoegBy