Die van julle wat al voorheen hier was sal sien dat ek die web site heentemal verander het. Hoop julle like dit.

Maar dit was genoodsaak omdat gremlins die vorige databasis opgeskroef het toe ek dit geskuif het en ek het almal se inteken besonderhede en weblinks verloor. Dus moet die Musiekgids ongelukkig van voor af begin.

So as jy 'n Afrikaanse musiek sing, of 'n Afrikaanse  musiek web site het, of a 'n musiek produsent, promotor of winkel is vir Afrikaanse musiek, registreer, teken in en doen 'n plasing gratis.

Top Panel
Home
  • Narrow screen resolution
  • Wide screen resolution
  • Wide screen resolution
  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size
  • default style
  • witeblue style
  • dark style

Warning: sprintf() [function.sprintf]: Too few arguments in /usr/www/users/musieki/libraries/joomla/methods.php on line 138
Soektog
Soek Slegs:

Soek Sleutelwoord suid


1. Maud Myra tree op by KKNK
(Nuus/Jongste Nuus)
Vir die van julle wat hierdie jaar KKNK to gaan wag daar 'n treat. Maud Myra van Afri-Frans faam tree vir die eerste keer in Suid Afrika op en sal die verhoog deel met Laurika Rauch, Mathys Roets, Anna ...
... stille rivierstroom Najaarsdroom Die Stem van Suid-Afrika BONUSSNIT: Liedjie vir jou vannaf Afri-Spaans    ...
Vir almal wie Suid-Afrika mis..  ...
... My dogter vertel my dat toe sy in Engeland gewerk het het die Suid Afrikaner, insluitende die Engelse Suid Afrikaners dit geniet om Afrikaanse musiek te spleel wanneer hulle bymekaar kom - seker ook maar ...

Afrikaanse Musiekgids


Winkel Oppie Net

Jongste Plasings

Borge



Wat dink jy?

Wat dink jy van Afrikaanse musiek?
 

Besoekers

Ons het 4 gaste aanlyn

VoegBy