Die van julle wat al voorheen hier was sal sien dat ek die web site heentemal verander het. Hoop julle like dit.

Maar dit was genoodsaak omdat gremlins die vorige databasis opgeskroef het toe ek dit geskuif het en ek het almal se inteken besonderhede en weblinks verloor. Dus moet die Musiekgids ongelukkig van voor af begin.

So as jy 'n Afrikaanse musiek sing, of 'n Afrikaanse  musiek web site het, of a 'n musiek produsent, promotor of winkel is vir Afrikaanse musiek, registreer, teken in en doen 'n plasing gratis.

Top Panel
Home
  • Narrow screen resolution
  • Wide screen resolution
  • Wide screen resolution
  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size
  • default style
  • witeblue style
  • dark style

Warning: sprintf() [function.sprintf]: Too few arguments in /usr/www/users/musieki/libraries/joomla/methods.php on line 138
Soektog
Soek Slegs:

Soek Sleutelwoord tussen


1. Afri-Spaans - Marta Gomez
(Videos/Videos)
... Musiek Snitte Liedjie vir jou Dink jy darem nog aan my ictoriabaai Liefling Gypsy Ek wil vir jou Halala Sonvanger Ami Soos bloed Tussen treine As jy my kon volg Vyfster Nkosi   ...
3. Ek en Dozi en die Blues
(Nuus/Jongste Nuus)
Ons was nou die Sondag op pad terug van Bloem af waar ons by 'n troue was. Die troue het ge-overlap met die Super 14 finaal en daar was ons paar Bul ondersteuners tussen al die Shark ondersteuners (lyk ...

Afrikaanse Musiekgids


Winkel Oppie Net

Jongste Plasings

Borge



Wat dink jy?

Wat dink jy van Afrikaanse musiek?
 

Besoekers

Ons het 5 gaste aanlyn

VoegBy