Die van julle wat al voorheen hier was sal sien dat ek die web site heentemal verander het. Hoop julle like dit.

Maar dit was genoodsaak omdat gremlins die vorige databasis opgeskroef het toe ek dit geskuif het en ek het almal se inteken besonderhede en weblinks verloor. Dus moet die Musiekgids ongelukkig van voor af begin.

So as jy 'n Afrikaanse musiek sing, of 'n Afrikaanse  musiek web site het, of a 'n musiek produsent, promotor of winkel is vir Afrikaanse musiek, registreer, teken in en doen 'n plasing gratis.

Top Panel
Home
  • Narrow screen resolution
  • Wide screen resolution
  • Wide screen resolution
  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size
  • default style
  • witeblue style
  • dark style
Afrikaanse Musiek - Musiek Met Rotse In! PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Jens du Plessis   
Woensdag, 06 Mei 2009 22:40

Afrikanse musiek - Musiek met rotse in(Apologie aan Terry Pratchett van Discworld faam vir die liberties wat met sy idees gevat word)

Afrikaanse musiek het die afgelope klompie jare fantastiese impak gehad, self onder die Engelse jonger mense. My dogter vertel my dat toe sy in Engeland gewerk het het die Suid Afrikaner, insluitende die Engelse Suid Afrikaners dit geniet om Afrikaanse musiek te spleel wanneer hulle bymekaar kom - seker ook maar om iets te hê wat die locals nie kan deel nie.

Die idee van Musiek Met Rotse In (Rock Music) is geleen by Terry Pratchett uit sy boek Soul Music waar hierdie nuwe musiek in Discworld (Music with rocks in it) die mense, en veral die jong mense, gaande gehad het.

Wel Afrikaanse musiek het die mense gaande - g'n wonner dat al wat celebrity is nou eweskielik 'n sangstem ontdek en begin plate maak. 

 

Afrikaanse Musiekgids


Winkel Oppie Net

Jongste Plasings

Borge



Wat dink jy?

Wat dink jy van Afrikaanse musiek?
 

Fotos

No images

Besoekers

Ons het 17 gaste aanlyn

VoegBy