Die van julle wat al voorheen hier was sal sien dat ek die web site heentemal verander het. Hoop julle like dit.

Maar dit was genoodsaak omdat gremlins die vorige databasis opgeskroef het toe ek dit geskuif het en ek het almal se inteken besonderhede en weblinks verloor. Dus moet die Musiekgids ongelukkig van voor af begin.

So as jy 'n Afrikaanse musiek sing, of 'n Afrikaanse  musiek web site het, of a 'n musiek produsent, promotor of winkel is vir Afrikaanse musiek, registreer, teken in en doen 'n plasing gratis.

Top Panel
Home Musiek Videos
  • Narrow screen resolution
  • Wide screen resolution
  • Wide screen resolution
  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size
  • default style
  • witeblue style
  • dark style
Afrikaanse musiek videos op YouTube

Afrikaanse musiek videos oppie Net.

Dis goed om te sien hoeveel Afrikaanse musiek videos op YouTube is. Kyk gerus na 'n paar wat ek uitgesoek het.

   Vertoon # 
# Artikel Titel Outeur Trefslae
1 Afri-Spaans - Marta Gomez Jens du Plessis 733
2 Afri-Frans 2 word vrygestel Jens du Plessis 330
3 Amanda Strydom - Pelgrimsgebed Jens du Plessis 426
4 Priere - Maude Myra Jens du Plessis 381
5 Al lê die berge nog so blou - Maud Myra Jens du Plessis 494
6 Madelein madelein - Piet Van Wyk De Vries Jens du Plessis 749
7 Mika van der Merwe - 19 Maande Jens du Plessis 678
8 Kruidjie roer my nie - Anton Goosen Jens du Plessis 709
9 Mis Suid-Afrika - Jak De Priester Jens du Plessis 799
10 Tussen Treine (Richard van der Westhuizen & Lochner de Kock) Jens du Plessis 855
 
<< Begin < Vorige 1 2 3 4 Volgende > Einde >>
Bladsy 1 van 4

Afrikaanse Musiekgids


Winkel Oppie Net

Jongste Plasings

Borge



Wat dink jy?

Wat dink jy van Afrikaanse musiek?
 

Besoekers

Ons het 8 gaste aanlyn

VoegBy